Tag Archives: trauma

Om tot verhaal te kom

Die afgelope ruk was daar seer goeters wat gebeur het in my kringe.  Daar was persoonlike en professionele verlies, onsekerheid, vrees en ‘n stortvloed van gevoelens wat my binneruim onstuimig geskommel en kasty het. Na ‘n groot stuk trauma lyk … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , , , , | 4 Comments

Trap in jou leed

Op een of ander stadium in byna elke mens se lewe kom daar ‘n tyd wanneer jy deur trauma moet gaan. Jy kry ‘n oproep, ‘n toetsuitslag of ‘n kort sms wat jou hele lewe uit sy baan gooi.  Jy … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , , , , , | Leave a comment