Tag Archives: Skuilkrans NG Gemeente

Basaar feestelikheid

Daar is ‘n kompetisie by ons kerk om jou prentjie van ‘n kerbasaar in woorde te skets.  Ek is die ideale kandidaat, want ek is mal oor skryf en ‘n basaar. So val ek toe entoesiasties weg met vertellings uit … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , , , | 4 Comments

Pienk Dapperheid

Wat gebeur wanneer ‘n handjievol vriendinne hulle eiewaarde besef en hul eie gemaksones verruil vir ‘n groot avontuur? So deur my wonderlike mal jaar van “DancingwiththeSurviviors” en getuienis by Cathleen Prinsloo se damestee en Capital Singers in die Staatsteater, smee ek bande met wonderlike vroue wat … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , , , , , , , , | 1 Comment