Tag Archives: Skoonma

Peonies, Psalms en plattelandse liefde

Dit is wat ek sal onthou van die week waarin ons begrafnis gehou het. So daar staan ek Maandagmôre in Pick & Pay met my lysie en skedules. En dan kom die oproep wat jou heeltemal verlore laat tussen rakke … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , , , | 5 Comments

Skoonma se deftige Olifant

My skoonma het vir my ’n wit olifant gegee. Letterlik – ‘n klein wit keramiek olifant met sy slurp in die lug. Hierdie Ollie is in Engeland gemaak en word ’n “Pie funnel” genoem … “vir wanneer jy wil ‘Grand’ … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , , | 3 Comments