Tag Archives: Reis; Engeland

My onmajestieuse val

Na ‘n baie geslaagde eerste dag op die “tube”, besluit ek om ons spore van 15 jaar gelede te gaan naloop en weer te loer of Big Ben, Tower Bridge, Trafalgar Square en Buckinhampaleis nog regop is.  Met my SatNav … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , | 3 Comments

‘n Skrywer op reis

Reis is ‘n wonderlike voorreg en een van daai opheffende lewenservarings wat jy nie besef jy nodig het, tot jy dit gedoen het nie.  Vir ‘n skrywer is dit ‘n vreugdevolle nagmerrie. Sonder om myself aan te matig as ‘n … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged | 1 Comment