Tag Archives: ouerskap

Die moeilikste werk in die heelal

Biblioteke is al vol geskryf oor ouerskap en al die fases van ontwikkeling van brose embrio’s tot bulderende grootmenere. Geen enkele opleidingsvideo, artikel, boek, tesis, handleiding of “podcast”, werp egter eerlike lig op die feit dat jy in die grootste … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , , | 9 Comments

Onskuld in Baba week

“Mamma, het jy al ooit in jou lewe gesien hoe ‘n regte, egte babatjie gebad word?” Dis my 5 jarige se eerste woorde na skool in die week met die tema – Babas.“Nee my skat”, dink ek by myself – … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , , , , | 2 Comments

Kamp Kronieke

Bill Cosby sê “kinders grootmaak is so maklik soos om jellie teen ‘n boom vas te kap”. Ek staan met my oudste by die bus wat hom vir een nag koorkamp toe gaan vat.Dis sy heel eerste keer buite die … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , | 2 Comments

Groete uit saal E25

Hierdie week se blog gebeur vanuit ‘n luukse uitskopstoel langs my kleuter se bed in die pediatriese afdeling. My jongste het longontsteking en daar word oor varkgriep gegis. Ek is dus ook onverwags gehospitaliseer sonder ‘n armbandjie. Oor ‘n paar … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , , , | 4 Comments