Tag Archives: ouderdom

Lemon creams in ‘n plastiekbakkie

Dit was teetyd in die siekeboeg van die aftreeoord.  Ek en my vriendin het by ‘n kollega gaan kuier waar sy aansterk na ‘n beroerte en eintlik ‘n rits mediese krisisse wat haar alles in een jaar verrinneweer en reduseer … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , , , , | 6 Comments