Tag Archives: melktandjies

Die Ontmaskering van Die Muis

My Japsnoet kon nie wag vir sy beurt om met die "wisselkoers" van 'n melktand te begin spekuleer nie. Hy help roep immers al vandat hy kon praat "muis, muis kom haal my boetie se tand!" – elke keer as … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , , | 5 Comments