Tag Archives: London

My onmajestieuse val

Na ‘n baie geslaagde eerste dag op die “tube”, besluit ek om ons spore van 15 jaar gelede te gaan naloop en weer te loer of Big Ben, Tower Bridge, Trafalgar Square en Buckinhampaleis nog regop is.  Met my SatNav … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , | 3 Comments