Tag Archives: koekies

Bontsannies vir Kersfees

“Hoekom moet Jesus se sproeiers so hard raas?” Dis my 5 jarige wat dankbaar is vir genade reën oor ons tuin, maar wat (soos sy Kaapse ma) bitter bang is vir die helse kabaal wat ‘n Hoëveldse donderstorm kan opskop.  … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , , | 10 Comments

Deernis in ‘n bolletjie deeg

My nuutste plesiertjie  is Netflix se “Chef’s table”.  Die dokumentêre reeks handel oor die wêreld se top restaurateurs.  Ek word ontvoer na Patagonië, Japan en Los Angeles en vele aangrypende mooi plekke en verruklike kulinêre tradisies .  Elkeen se kookkuns … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , , , , , , | 6 Comments