Tag Archives: Kanker

Die wydste glimlag en ‘n skok-pienk kierie

Vandag bring ek hulde aan al die vegters wat kies om in styl te “suffer”. Daar is iets te sê oor ‘n persoon wat die galbitter beker wat aan hom of haar opgedien is, met soveel grasie drink, dat dit … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , , | Leave a comment

Beauty spots, biblioteke en ander hemelse oomblikke

  Vandag het Richter (4) sy beauty spot ontdek.  Hy moes (soos dikwels vantevore) sy mond voor die spieël gaan skoonvee.  Hy kom toe baie omgekrap na my toe oor ‘n bruin kolletjie wat hy nie kan afvryf nie.  (Hy … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , , , , , , , | 3 Comments

Pieter se klaaglied

Ek kry hierdie hartroerende brief terwyl my man in Dubai werk vir ’n week. Nog nooit het my (onromantiese) ingenieurs-man my so laat huil nie! Ek dink soms dis makliker om die pasiënt, as die pasiënt se lewensmaat te wees. … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , , , | 5 Comments

The Art of Survival

The art of survival Ek is vanaand skatryk! Nie net het ek my Aussie sussie op die lughawe gaan haal vir twee weke nie, maar ek het ook my eerste Cancer survivor dag bygewoon. Wat ‘n ongelooflike inspirerende oggend saam … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , , , | 4 Comments