Tag Archives: Getuienis

Die Getuienis van Hannelie Groenewald

Ons gesin het die voorreg gehad om na Hannelie Groenewald te gaan luister.  Sy is ‘n mediese dokter, sendeling en skrywer van die boek, Terreur in Kaboel. Eintlik was dit my 10-jarige wat daarop aangedring het, want hy wou self … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , , | 1 Comment

Hoekom glo ek?

As deel van ons Getroue Getuies Kursus by die kerk kom die tuisopdrag om ons geloof op een bladsy te beskryf in eenvoudige taal. Geen dogma of duursame kerktaal nie – suiwer doudruppels vir die dorstige mens wat oor jou pad … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , | 1 Comment