Tag Archives: dood

Trap in jou leed

Op een of ander stadium in byna elke mens se lewe kom daar ‘n tyd wanneer jy deur trauma moet gaan. Jy kry ‘n oproep, ‘n toetsuitslag of ‘n kort sms wat jou hele lewe uit sy baan gooi.  Jy … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , , , , , | Leave a comment

Die vroue by die poorte

Iewers tussen die lewe en die hiernamaals werk daar ‘n paar aardse engele met ‘n roeping en ‘n gawe om mense in en uit die lewe te begelei.Ek praat van vroedvroue, kraamsusters en sterwensbegeleiders. Daarby sluit ek alle mediese personeel … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , , , | 4 Comments