Tag Archives: Dapper

Dapperheid

Voor ons wegtrek op ons 7.5 km strandstap, vra my man ons 5 jarige of hy dapper en fluks is. Sonder aarseling antwoord hy “Ja pappa!” – en toe na ‘n lang stilte “pappa, wat is dapper?” Die maer beentjies … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , | Leave a comment