Tag Archives: Capital singers

Ek ken ‘n ou ou liedjie

Dis Maandagoggend na die Sun Arena in Times Square in Pretoria geskud is deur die Capital Singers en musiek uit die jare waarin ek en Pieter kinders was. Dis ontmoontlik om die klank, ligte, energie, nostalgie, passie en betowering vas … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , | 2 Comments

Haarsproei, blou oogskadu en tossel oorbelle

Dis die jaar 1994, ek is in st. 9 saam met my ma-hulle op vakansie in Badplaas en die Alabama studentegeselskap  is op die verhoog in die mooiste, wasige voile, blou aandrokke. Die rook en blou ligte wat oor hulle … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , , , , , , | 9 Comments

Ons buig dankbaar in aanbidding

Daar is iets ekstra spesiaal aan die voorreg om langs die verhoog van die staatsteater te sit en ‘blog’ net voor die gordyne lig. Oral is groepies vriende en familie wat opgewonde, bietjie senuagtig en grootliks ontsettend dankbaar is om een van 650 … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged | 4 Comments

Sterre, blase en trane in die Staatsteater

Ons is almal hier vir mekaar, gedryf deur passie en saamgebind deur note wat tot in ewigheid sal weerklink. Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged | 2 Comments

Lof offers

Ek is deel van die grootste koor in Afrika. Ja, jammer – ek skryf al weer oor Capital Singers! Die naweek het 430 stemme uit volle bors lof en eer gebring tot in die hoogste hemele.   Maak oop jou hokkie … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , , , , | 5 Comments