Tag Archives: Borskanker

Ek wonder hoe sal ek vaar

Ek en my vriendin is weer op ons jaarlikse uitstappie Tietiesbaai toe.  Daar waar die masjien tot binne in jou kyk. Die een waar jou bates in ‘n glas “toaster” platgedruk word totdat die slim dokter tevrede is dat daar … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , , | 5 Comments

Pienk Dapperheid

Wat gebeur wanneer ‘n handjievol vriendinne hulle eiewaarde besef en hul eie gemaksones verruil vir ‘n groot avontuur? So deur my wonderlike mal jaar van “DancingwiththeSurviviors” en getuienis by Cathleen Prinsloo se damestee en Capital Singers in die Staatsteater, smee ek bande met wonderlike vroue wat … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , , , , , , , , | 1 Comment

Stofsuiers, Skoonheidskoninginne en Sirkels

My man is ‘n ingenieur wat soos daai grappie als kan regmaak met twee McGuyver items. Dit wat moet beweeg kry olie en dit wat moet stilsit kry dak-“tape” (my woord, want ek het gedog dis iets wat so sterk … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , , , , , , | Leave a comment

Aspoestertjie se sprokiesbal

Maters soos wat ek hier sit en tik bewe ek eintlik nog ‘n bietjie in my binneste van opwinding (en dalk ‘n raps te veel vonkelwyn). Ek is uit my (glas)skoen(e) geseën deur die “Dancing with the Survivors” geleentheid van CANSA … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , , , , | 1 Comment

Post-Valentine’s afspraak op Tietiesbaai

Dis nie wat jy dink nie – wag laat ek vertaal: So vertrek ek en my vriendin (haar van is regtig Valentine) op die dag ná die 14de op ‘n slegs-dames-ekspedisie.Ons gaan vir ‘n 3 D fotosessie vir ons bates. … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , | 9 Comments

Rooi lippies in Pick n Pay

Dit is my taak as logistieke bestuurder van die huis om voorraadaankoper te wees. Dit lei daartoe dat ek soms na aqua klas moet inglip by ‘n supermark sonder grimering, klam hare in ‘n knoets, oefenklere … julle kry die … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , , | 5 Comments

Beauty spots, biblioteke en ander hemelse oomblikke

  Vandag het Richter (4) sy beauty spot ontdek.  Hy moes (soos dikwels vantevore) sy mond voor die spieël gaan skoonvee.  Hy kom toe baie omgekrap na my toe oor ‘n bruin kolletjie wat hy nie kan afvryf nie.  (Hy … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , , , , , , , | 3 Comments