Tag Archives: baba

Barensnood opwiele

Vriende, uit die titel kan julle aflei hierdie storie het ‘n effense ouderdomsbeperking en ‘n waarskuwing: nie vir sensitiewe lesers nie en veral nie vir diegene wat nog eendag geboorte moet skenk nie! Ek is altyd baie benoud om van … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , , | 3 Comments

Onskuld in Baba week

“Mamma, het jy al ooit in jou lewe gesien hoe ‘n regte, egte babatjie gebad word?” Dis my 5 jarige se eerste woorde na skool in die week met die tema – Babas.“Nee my skat”, dink ek by myself – … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , , , , | 2 Comments

Sewe is op pad!

‘n Jaar gelede doen ek ‘n pret fotosessie met my seuns in voorbereiding vir my sussie se swangerskap-aankondiging.  Sien die foto waarmee geboortes of verlowings aangekondig word op sosiale media, is deesdae net so belangrik soos die trou uitnodiging of … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , , , | 5 Comments