Author Archives: Annabelle Lombard

Ek ken ‘n ou ou liedjie

Dis Maandagoggend na die Sun Arena in Times Square in Pretoria geskud is deur die Capital Singers en musiek uit die jare waarin ek en Pieter kinders was. Dis ontmoontlik om die klank, ligte, energie, nostalgie, passie en betowering vas … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , | 2 Comments

Van Huishulp tot Ikoon

Doktor Nothembi Mkhwebane – Koningin van Ndebele musiek Bessie Keun – my vriendin verbonde aan ATKV Applous het my en Albert die onverwagse voorreg gebied om by ‘n ongelooflike kleurvolle kunstenaar uit ons eie geledere te gaan kuier.  Dr. Mkwebane … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , , | 1 Comment

Peonies, Psalms en plattelandse liefde

Dit is wat ek sal onthou van die week waarin ons begrafnis gehou het. So daar staan ek Maandagmôre in Pick & Pay met my lysie en skedules. En dan kom die oproep wat jou heeltemal verlore laat tussen rakke … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , , , | 5 Comments

Sofie – Pretoria se vetkoek koningin

Ek was al so gelukkig om op ‘n partytjie te kon wees waar Sofie die gaste trakteer het met haar vetkoeke. Doodgewoon, handgemaak, eerlik en wonderlik. Ek het al gehoor hoe buitelanders rondtas na woorde as hulle hierdie tradisionele Suid-Afrikaanse … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , , , , , , , , | 1 Comment

Trap in jou leed

Op een of ander stadium in byna elke mens se lewe kom daar ‘n tyd wanneer jy deur trauma moet gaan. Jy kry ‘n oproep, ‘n toetsuitslag of ‘n kort sms wat jou hele lewe uit sy baan gooi.  Jy … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , , , , , | Leave a comment

Die wonder van die mensdom

Wanneer jou 11 jarige daarop aandring: “Mamma, oor hiérdie uitstappie móét jy ‘n storie skryf!”- spring jy sonder omhaal weg. Een van die redes vir die ontstaan van my blog was immers om iets vir my seuns te skep vir … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , , | 5 Comments

Die moeilikste werk in die heelal

Biblioteke is al vol geskryf oor ouerskap en al die fases van ontwikkeling van brose embrio’s tot bulderende grootmenere. Geen enkele opleidingsvideo, artikel, boek, tesis, handleiding of “podcast”, werp egter eerlike lig op die feit dat jy in die grootste … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , , | 9 Comments