Agtergrond

My blog begin in 2013 as ‘n brief aan my familie nadat ek met borskanker gediagnoseer is. Dit word ‘n uitlaatklep en ‘n notulering van my reis deur chemoterapie en bestraling wat ek kan bêre vir myself en my seuns wat toe nog te klein was om te verstaan. Daarna verander ek die titel na “Die Mooi lewe” om my nuwe gesonde lewe te vier. Ek skryf oor alles wat my gees roer: ouerskap, kos, musiek, vakansie, liefde en lewe.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s