Nog trane… van verligting

images“Geen kwaardaardigheid is gevind nie.” Een van die kortste en beste oproepe nog. Ek het lanklaas so angstig gewag vir die foon om te lui en nou kan ek nie ophou ween nie!

Baie dankie vir almal se gebede, boodskappe, oproepe, ondersteuning en liefde.  Ek het hierdie week regtig beleef hoe “safety in numbers” werk.  Hoe meer mense saam ingetree het vir ons, hoe meer kon ek ontspan.  Soos die skare gelowiges waarvan die Bybel praat.  Ons is met liefde en deernis omvou en opnuut toegerus om getuies te wees.

Aan almal wat nog wag vir uitslae, of wie se uitslae nie is wat hulle gehoop het nie – baie sterkte.  Vir die wat saamleef met iets ondraagliks – jy is nie alleen nie. Aan die wat herinner is om vir toetse te gaan – moenie uitstel nie en vat iemand saam!  Vir die wat gesond en fiks is – geniet die lewe met alles in jou en wees lief vir jou lyf! Skuus wou nie preek nie.  Dankie Dankie Dankie!!!!

 

This entry was posted in Uncategorized and tagged . Bookmark the permalink.

8 Responses to Nog trane… van verligting

  1. Adéla says:

    Sjoe lekker vinnig en mooi jou getuienis gelewer. Pragtig.

    Adéla Engelbrecht Sent from my iPhone

    >

  2. Hetta Baard says:

    Soo dankbaar teenoor d Here! Dankie dat jy jou blog gebruik om ander te inspireer!
    Mooi loop.

  3. Ohna says:

    Wonderlikste nuus!! Ons is baie bly, jy bly ‘n rolmodel xx

  4. Avis Perks says:

    Wonderful news! So pleased and happy that all is well.

  5. Toortsie says:

    Dankie, dankie, dankie! Ek prys die Here saam met jou!

  6. Marena says:

    So so dankbaar saam m jou, Anabelle.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s