Monthly Archives: May 2019

Kolwyntjies, koorfeeste en ander seëninge

“Do you do it for regular?” vra die Afrikaanse dame in Baker’s Bin toe sy sien ek koop cupcake cups op grootmaat. “Yes, I have Laerskool kids…. Antwoord ek in ewe twyfelagtige Brits. Sien, ons Pretorianers se Engels is soos … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , , | 8 Comments

Ek ken ‘n ou ou liedjie

Dis Maandagoggend na die Sun Arena in Times Square in Pretoria geskud is deur die Capital Singers en musiek uit die jare waarin ek en Pieter kinders was. Dis ontmoontlik om die klank, ligte, energie, nostalgie, passie en betowering vas … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , | 2 Comments