Monthly Archives: November 2018

Sofie – Pretoria se vetkoek koningin

Ek was al so gelukkig om op ‘n partytjie te kon wees waar Sofie die gaste trakteer het met haar vetkoeke. Doodgewoon, handgemaak, eerlik en wonderlik. Ek het al gehoor hoe buitelanders rondtas na woorde as hulle hierdie tradisionele Suid-Afrikaanse … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , , , , , , , , | 1 Comment

Trap in jou leed

Op een of ander stadium in byna elke mens se lewe kom daar ‘n tyd wanneer jy deur trauma moet gaan. Jy kry ‘n oproep, ‘n toetsuitslag of ‘n kort sms wat jou hele lewe uit sy baan gooi.  Jy … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , , , , , | Leave a comment