Monthly Archives: July 2018

Basaar feestelikheid

Daar is ‘n kompetisie by ons kerk om jou prentjie van ‘n kerbasaar in woorde te skets.  Ek is die ideale kandidaat, want ek is mal oor skryf en ‘n basaar. So val ek toe entoesiasties weg met vertellings uit … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , , , | 4 Comments

Wanneer Afrika roep moet jy antwoord

En ons het… Die afgelope week was ons op ons eie “African Dream” in Zimbabwe. Uit die vliegtuig reeds sien jy die rook en as jy van Livingstone af oor Zambië se grensbrug ry hoor jy al hoe dit dreun.  … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , , , , | 5 Comments

Kind van Afrika

Hierdie blog skryf ek op die vliegtuig Botswana toe – ‘n eerste vir my as blogger. Ons gaan dieper in Afrika in vir vakansie. Baie gepas ook, want die dreuning van jembas is nog my hele kop vol en my … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , , | Leave a comment