Monthly Archives: May 2018

Haarsproei, blou oogskadu en tossel oorbelle

Dis die jaar 1994, ek is in st. 9 saam met my ma-hulle op vakansie in Badplaas en die Alabama studentegeselskap  is op die verhoog in die mooiste, wasige voile, blou aandrokke. Die rook en blou ligte wat oor hulle … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , , , , , , | 9 Comments

Eistedfodd stres

Ek bekyk die almanak in ongeloof en kan skaars glo dat alles op die één dag moet gebeur! Die 24ste is die dag waarop die woonstel se betonblad bo-op die motorhuise gegooi word, manlief Kaap toe vlieg, ons oudste sy … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , , | 4 Comments