Monthly Archives: April 2018

Week 4 van die bouery

“Ek wag vir ‘n blog oor die ontberings van bou”, laat weet my sus uit Tasmaniё . Ek besluit eers dis darem te ‘n stowwerige onderwerp waaroor niemand sal wil lees nie.  Meeste mense is goed bekend met die trauma … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , , , , | Leave a comment

Lemon creams in ‘n plastiekbakkie

Dit was teetyd in die siekeboeg van die aftreeoord.  Ek en my vriendin het by ‘n kollega gaan kuier waar sy aansterk na ‘n beroerte en eintlik ‘n rits mediese krisisse wat haar alles in een jaar verrinneweer en reduseer … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , , , , | 6 Comments