Monthly Archives: March 2018

Blou Vlinders

Ek het laasweek die voorreg gehad om op die heilige grond te  staan van ‘n groep ouers wat elkeen ‘n kind aan die dood afgestaan het. Dit was tydens die afskop van ons gemeente  se nuwe ondersteuningsgroep. Daardie baie unieke … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , , , | 3 Comments

Die Getuienis van Hannelie Groenewald

Ons gesin het die voorreg gehad om na Hannelie Groenewald te gaan luister.  Sy is ‘n mediese dokter, sendeling en skrywer van die boek, Terreur in Kaboel. Eintlik was dit my 10-jarige wat daarop aangedring het, want hy wou self … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , , | 1 Comment