Monthly Archives: February 2018

Ek wonder hoe sal ek vaar

Ek en my vriendin is weer op ons jaarlikse uitstappie Tietiesbaai toe.  Daar waar die masjien tot binne in jou kyk. Die een waar jou bates in ‘n glas “toaster” platgedruk word totdat die slim dokter tevrede is dat daar … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , , | 5 Comments

Barensnood opwiele

Vriende, uit die titel kan julle aflei hierdie storie het ‘n effense ouderdomsbeperking en ‘n waarskuwing: nie vir sensitiewe lesers nie en veral nie vir diegene wat nog eendag geboorte moet skenk nie! Ek is altyd baie benoud om van … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , , | 3 Comments