Monthly Archives: January 2018

Die Grootmensboks

Die vakansiepad raak lank en die kinders word filosofies en bekommer hulle oor allerhande goed wat nog ver in hul toekoms wag. Daar is ook allerhande praatjies, grappies en vrae oor onvanpaste onderwerpe vir hul onskuldige 6 en 10 jarige … Continue reading

Posted in Uncategorized | 5 Comments

Jesus maak die storm stil

Te midde van die verskroeiende Kaapse droogte speel daar ‘n ysige nat krisis af in die Noordelike halfrond. Manlief was laas week vir werk in Holland, Belgiё en Italië en dit was ons jongste se eerste week in graad een, … Continue reading

Posted in Uncategorized | 2 Comments

My vakansie

Dit was die opskrif van alle skool opstelle in die eerste week van ‘n nuwe kwartaal. ‘n Ramp vir die wat nêrens was nie en ‘n frustrasie vir die wat te veel nuwe plekke moes spel of beskryf.  “En toe … Continue reading

Posted in Uncategorized | 3 Comments