Monthly Archives: December 2017

Ons buig dankbaar in aanbidding

Daar is iets ekstra spesiaal aan die voorreg om langs die verhoog van die staatsteater te sit en ‘blog’ net voor die gordyne lig. Oral is groepies vriende en familie wat opgewonde, bietjie senuagtig en grootliks ontsettend dankbaar is om een van 650 … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged | 4 Comments

‘n Adelike Oggend

Dis ons laaste dag in Londen en ons het alles afgetik op ons lysie. Daar was selfs ‘n paar ekstra poedings wat ons leer ken het – en niks van dit was nagereg nie! Yorkshire poeding is toe nie ons … Continue reading

Posted in Uncategorized | 3 Comments

My onmajestieuse val

Na ‘n baie geslaagde eerste dag op die “tube”, besluit ek om ons spore van 15 jaar gelede te gaan naloop en weer te loer of Big Ben, Tower Bridge, Trafalgar Square en Buckinhampaleis nog regop is.  Met my SatNav … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , | 3 Comments