Monthly Archives: October 2017

Pienk Dapperheid

Wat gebeur wanneer ‘n handjievol vriendinne hulle eiewaarde besef en hul eie gemaksones verruil vir ‘n groot avontuur? So deur my wonderlike mal jaar van “DancingwiththeSurviviors” en getuienis by Cathleen Prinsloo se damestee en Capital Singers in die Staatsteater, smee ek bande met wonderlike vroue wat … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , , , , , , , , | 1 Comment

Reisagent op my foon

Ek het al op baie maniere gereis. In ‘n skaaptrop per bus soos ‘n warrelwind deur 8 lande in 10 dae, self my tas gesleep vir kilometers oor Praag se antieke keisteenstraatjies, nes geskrop in die kajuit van ons passasierskip … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged | 2 Comments

In die Loveseat op die Cam rivier

Voor ons vertrek uit SA stel ons gasvrou Punting in Cambridge voor, maar ek het geen idee wat dit is nie en moes gaan lees dis ‘n platboomboot met ‘n vierkantige boeg, wat met ‘n paal weggestoot word. Dis een van … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged | 4 Comments

‘n Geestelike Tuiste in ‘n vreemde land

Ek is lugtig om oor die SA gemeente in Birmingham te skryf, want wat kan ‘n besoeker in ‘n uur se tyd regtig verstaan van ‘n gemeente wat al vir jare bestaan? As ‘n buitestaander oor mý gemeente sou skryf … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged | 1 Comment