Monthly Archives: September 2017

‘n Skrywer op reis

Reis is ‘n wonderlike voorreg en een van daai opheffende lewenservarings wat jy nie besef jy nodig het, tot jy dit gedoen het nie.  Vir ‘n skrywer is dit ‘n vreugdevolle nagmerrie. Sonder om myself aan te matig as ‘n … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged | 1 Comment

So jy wil die wêreld verander?

‘n Voormalige Vlootadmiraal, William H. McRaven, het in ‘n inspirerende toespraak gesê:“as jy die wêreld wil verander, begin deur jou bed op te maak.” Volgens hom voel jy of jy wen as jy die eerste taak van die dag afgehandel … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Sing soos jy gebek is

Baie dankie aan Prof Malan Nel wat my weer herinner het aan hierdie mooi idioom uit die Noord-Kaap: “Elke voël sing soos hy gebek is” wat beteken elkeen handel na sy aard en volgens sy eie insigte. Vir die pessimis … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Want jy is ‘n plekhouer

In ‘n inspirerende brief skryf ‘n gemeentelid in die VSA hoe gelowiges ligtorings en plekhouers moet wees.  Dit het my laat onthou van al die mense op my pad wat my in die Kinderkrans, CSV en kerk ingelok het. Plekhouers … Continue reading

Posted in Uncategorized | 2 Comments