Monthly Archives: August 2017

Sterre, blase en trane in die Staatsteater

Ons is almal hier vir mekaar, gedryf deur passie en saamgebind deur note wat tot in ewigheid sal weerklink. Continue reading

Advertisements
Posted in Uncategorized | Tagged | 2 Comments

Skeppende Mense

Die kantmakers op Burano wat uitbundig lag, die matweefsters in Turkye en die borduur kringe op die markte in Boedapest het my aangegryp en byna jaloers laat voel. Ek het nog altyd gedink dit is spesiaal om deel van ‘n … Continue reading

Posted in Uncategorized | 1 Comment

Mors bietjie petrol!

Ja ek weet dis duur en sleg vir die omgewing, maar dis ‘n fantastiese vermorsing om jou kar vol te gooi en die pad te vat. Ek weet nie in hoe ‘n mate die wanderlust in jou gene bepaal hoeveel kilos … Continue reading

Posted in Uncategorized | 1 Comment

Kruip uit jou dop

Ek kry elke week ‘n sarsie pragfotos per epos van hierdie ongelooflike webwerf wat gratis fotos beskikbaar stel. Hierdie foto het my veral aangegryp en ek gee dit my eie titel: breek uit! Daar is vir my min dinge so … Continue reading

Posted in Uncategorized | 3 Comments

Positiewe Ritmes

My hart vermurwe elke keer as ek ‘n ouer persoon sien loslit raak op ‘n ou liedjie met ‘n hoogskop ritme. Daar is twee waardige Tswana oumas in my water-aerobics klas wat die heupe gooi op Patta Patta se remix en … Continue reading

Posted in Uncategorized | 1 Comment