Monthly Archives: July 2017

Franse Wysheid

Die skrywer Christien Neser het ‘n rukkie terug 'n foto op haar bakkiesblad gedeel van ‘n sonwyser op die dorpsplein van Modovi waarop die woorde verskyn: “Tous mes jours sont des adieux”: Elke dag is ‘n afskeid.  Die aanhaling bly … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Dood waar is jou angel?

10 Jaar gelede verloor ons beste vriend sy stryd teen breinkanker.  Hierdie foto is op Giyani geneem waar ons ‘n paar keer kerke gaan bou het saam met die legendariese sendeling Ds. Koos Beukes. Hy is intussen ook oorlede na … Continue reading

Posted in Uncategorized | 3 Comments

Nommer Sewe is gebore!

Uiteindelik weet ons haar naam is Amelia en sy is die pragtigste klein babatjie wat reeds families op twee kontinente gelukkig maak!  Soos ek vroeёr berig het, is die dogtertjie die resultaat van my enigste sussie en wiskunde-doktor swaer se … Continue reading

Posted in Uncategorized | 4 Comments

Welkom by die see!

Ons kuier by ons familie se plekkie op die see.  Ek skryf “op” in plaas van “langs ”,want as jy by elke vertrek uitkyk voel dit of jy bo-op die water is, met die golwe en strand wat ritmies en … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment