Monthly Archives: June 2017

Stofsuiers, Skoonheidskoninginne en Sirkels

My man is ‘n ingenieur wat soos daai grappie als kan regmaak met twee McGuyver items. Dit wat moet beweeg kry olie en dit wat moet stilsit kry dak-“tape” (my woord, want ek het gedog dis iets wat so sterk … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , , , , , , | Leave a comment

Die wydste glimlag en ‘n skok-pienk kierie

Vandag bring ek hulde aan al die vegters wat kies om in styl te “suffer”. Daar is iets te sê oor ‘n persoon wat die galbitter beker wat aan hom of haar opgedien is, met soveel grasie drink, dat dit … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , , | Leave a comment

Die smeulende onderbos

Daar is seker nie ‘n skrywer wat onaangeraak kan bly deur die afgelope week se nuusgebeure nie.‘n Redakteursvriendin erken dat sy en haar span totaal sielsvoos is. ‘n Mens weet amper nie wat om met die oorweldigende emosies te maak … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , | 6 Comments

Aspoestertjie se sprokiesbal

Maters soos wat ek hier sit en tik bewe ek eintlik nog ‘n bietjie in my binneste van opwinding (en dalk ‘n raps te veel vonkelwyn). Ek is uit my (glas)skoen(e) geseën deur die “Dancing with the Survivors” geleentheid van CANSA … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , , , , | 1 Comment