Monthly Archives: May 2017

Aspoestertjie kry skoene

Ek was mal oor Richard Gere in Shall we dance? Maar Dirty Dancing is steeds my gunsteling fliek van alle tye – soos baie van my tydgenote…In matriek het my vriendin dit al 19 keer gesien en die teks woord … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , , , | 7 Comments

Aspoestertjie (Deel 1)

Voor my eerste chemoterapie sessie het ‘n vriendin opgewonde voorspel hoe ek nog eendag op ‘n CANSA motorfiets toer sal gaan en getuig oor die Here se genade.Ek het my oë gerol en minagtend gesnork dat ek nooit in my … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , , , | 6 Comments

Om te Verveer(tig)!

Hierdie week sluit ek aan by die groep, oor wie gesê word, ‘besig is met die beste jare van hulle lewe.’ Ek glo nie ek gaan oornag meer grasieus, wys of dapper word nie, maar ek sien potensiaal.  Daar is … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged | 6 Comments

Moet ek gaan met skurwe hande?

So spot my flymskerp koormaatjie dat sy room nodig het, voor ons 400 Capital Singers se uitvoering van die ou Halleluja liedjie: Moet ek gaan met leё hande? Sal ek ooit weer die liedjie reg kan sing en my lag … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged | 1 Comment

Rowwe randjies en klipperige steiltes

Ek is mal oor netjiese raampies. Ek soek patrone rondom my spieëls, fotos, beddings en selfs koeke en pasteie. Mooi gevormde gewellyste en nuwe kroonlyste is hoog op my wenslys vir ons huis. Ek het selfs geleer om kleurvolle randjies om … Continue reading

Posted in Uncategorized | 1 Comment