Monthly Archives: April 2017

‘n Oomblik vasgevang in tyd

Daar staan hy fors en enorm in ‘n boom met ‘n statige waardigheid wat respek en bewondering afdwing. Dis die eerste keer ooit wat ons eerste by ‘n wildtuin besigtigingstoneel aankom. Ek is buite myself van opgewondenheid oor die katjie!Gewoonlik … Continue reading

Posted in Uncategorized | 5 Comments

Geseënd is die vredemakers

Ek moet bieg dat ek ook nie elke week iets goeds het om oor te skryf nie. Voelgoed stories is partykeer harde werk. Soos alle skrywers loop ‘n mens mos maar los houtjies en optel. Soos Kandas en Linkies op die … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , , , | 1 Comment