Monthly Archives: March 2017

Hoe vervelig is jou Rusdae?

Ek het grootgeraak (ja, lag maar – net mense buite die Kaap word groot) op ʼn plekkie waar Sondagnamiddae baie, vervelig was.In die vroeë tagtigs het daar op ons dorpie elke 3 ure net mooi niks gebeur op die langste … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , , | 5 Comments

Trooskos

Ja ek weet trooskos word blameer vir sielkundige- en gewigsprobleme, diabetes, kanker en ander ellende, maar daai toestande kan sonder enige hulp van jou ook gebeur. Trooskos self is nie sonde, skandalig of boos nie. Daar is ‘n rede hoekom mense … Continue reading

Posted in Uncategorized | 3 Comments

Onskuld in Baba week

“Mamma, het jy al ooit in jou lewe gesien hoe ‘n regte, egte babatjie gebad word?” Dis my 5 jarige se eerste woorde na skool in die week met die tema – Babas.“Nee my skat”, dink ek by myself – … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , , , , | 2 Comments

Hoekom glo ek?

As deel van ons Getroue Getuies Kursus by die kerk kom die tuisopdrag om ons geloof op een bladsy te beskryf in eenvoudige taal. Geen dogma of duursame kerktaal nie – suiwer doudruppels vir die dorstige mens wat oor jou pad … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , | 1 Comment