Monthly Archives: February 2017

Die vroue by die poorte

Iewers tussen die lewe en die hiernamaals werk daar ‘n paar aardse engele met ‘n roeping en ‘n gawe om mense in en uit die lewe te begelei.Ek praat van vroedvroue, kraamsusters en sterwensbegeleiders. Daarby sluit ek alle mediese personeel … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , , , | 4 Comments

Post-Valentine’s afspraak op Tietiesbaai

Dis nie wat jy dink nie – wag laat ek vertaal: So vertrek ek en my vriendin (haar van is regtig Valentine) op die dag ná die 14de op ‘n slegs-dames-ekspedisie.Ons gaan vir ‘n 3 D fotosessie vir ons bates. … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , | 9 Comments

Kamp Kronieke

Bill Cosby sê “kinders grootmaak is so maklik soos om jellie teen ‘n boom vas te kap”. Ek staan met my oudste by die bus wat hom vir een nag koorkamp toe gaan vat.Dis sy heel eerste keer buite die … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , | 2 Comments

Wat maak jy met jou slang in die gras?

Vinniger as wat jy kan sê “fobie”, moes hierdie ma háár lot en die uitnodiging na haar jongste se slang-partytjie aanvaar. Dis nie die eerste verrassende wending wat my sosiale lewe geneem het nie. Die grusame, grillerige en vreesaanjaende partytjie temas … Continue reading

Posted in Uncategorized | 4 Comments

Wat gebeur ná ‘n gatslag?

Ek is nie ‘n voorstander van platvloerse Afrikaans waarin daar “gat geswaai of gat gekrap word nie, maar vir die woord gatslag maak ek ‘n uitsondering. Volgens Google is dit “ ‘n slag wat van teenspoed getuig of agteruitgang tot … Continue reading

Posted in Uncategorized | 2 Comments