Monthly Archives: January 2017

Rustigheid

Elke jaar as die PUK-eerstejaars se foto’s op Facebook begin opduik, verlang ek na Potchefstroom se akkerbome en tannie Antoinette se ruim, koel ou huis in Tomstraat, met sy persiese matte vol musiek en boeke en altyd ʼn lekker eetdingetjie.Dit … Continue reading

Posted in Uncategorized | 4 Comments

Oor Skrywers

It is quite easy to see why a legend is treated, and ought to be treated, more respectfully than a book of history. The legend is generally made by the majority of people in the village, who are sane. The … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , | 2 Comments

Dapperheid

Voor ons wegtrek op ons 7.5 km strandstap, vra my man ons 5 jarige of hy dapper en fluks is. Sonder aarseling antwoord hy “Ja pappa!” – en toe na ‘n lang stilte “pappa, wat is dapper?” Die maer beentjies … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , | Leave a comment