Monthly Archives: December 2016

Bontsannies vir Kersfees

“Hoekom moet Jesus se sproeiers so hard raas?” Dis my 5 jarige wat dankbaar is vir genade reën oor ons tuin, maar wat (soos sy Kaapse ma) bitter bang is vir die helse kabaal wat ‘n Hoëveldse donderstorm kan opskop.  … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , , | 10 Comments

Vriendskap vir ‘n leeftyd

Agt en dertig jaar gelede stel my ouma voor dat die jong mamma met die kleuterdogtertjie haar eie dogter moet ontmoet. Daardie mamma is vandag nog my ma se beste vriendin en die kleutertjie, my vriendin vir die grootste deel … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged | 2 Comments

Lof offers

Ek is deel van die grootste koor in Afrika. Ja, jammer – ek skryf al weer oor Capital Singers! Die naweek het 430 stemme uit volle bors lof en eer gebring tot in die hoogste hemele.   Maak oop jou hokkie … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , , , , | 4 Comments