Monthly Archives: November 2016

Supermaan in ontstuimige tye

Dankie Pieter vir my mooi maanfoto. Geen skrywer of fotograaf kan mos so ‘n groot maan mors nie… Niks is vir altyd nie. Terwyl ek half betower vir die reuse maan staar, besef ek net weer hoe alles in die … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Sewe is op pad!

‘n Jaar gelede doen ek ‘n pret fotosessie met my seuns in voorbereiding vir my sussie se swangerskap-aankondiging.  Sien die foto waarmee geboortes of verlowings aangekondig word op sosiale media, is deesdae net so belangrik soos die trou uitnodiging of … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , , , | 5 Comments

Oorgenoeg vir vandag

Ek is ‘n opgaarder. Ek erken dat dit my lekker knus en veilig laat voel as my kos- en yskas vol is. Ek vermoed dit spruit uit my kinderdae. Die plaasspens was altyd vol ingelegde, gedroogde en gebakte voorraad. Selfs … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , | 5 Comments