Monthly Archives: October 2016

Goedheid en guns

My oupa het geglo hy is met die goue lepel in die mond gebore. Nie oor sy spreekwoordelike adellike ouers of welgestelde peetouers nie, maar oor goedheid en guns hom gevolg het. Dis vir my steeds ‘n pragtige uitdrukking, want … Continue reading

Posted in Uncategorized | 3 Comments

Moet net nie daar kamp opslaan nie

Hierdie sinnetjie van ons onkologieberader het by my vasgesteek. Siekte, misdaad, politieke chaos, droogte, dood, egskeiding en werksverliese kan al die mooi uit die lewe opsuig. Dis heeltemal in orde om totaal verdrietig en verlore te voel by tye. Dis … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Rooi lippies in Pick n Pay

Dit is my taak as logistieke bestuurder van die huis om voorraadaankoper te wees. Dit lei daartoe dat ek soms na aqua klas moet inglip by ‘n supermark sonder grimering, klam hare in ‘n knoets, oefenklere … julle kry die … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , , | 5 Comments

Die grootste geskenk is binne-in die persoon langs jou

My skoonma smeek my nou al lank om ‘n blog te wy aan haar gunsteling woord: verkneukel. Die woord wat Dr. Anton Prinsloo beskryf as letterlik jou kneukels staan en vryf van lekkerte soos ‘n winkelier wat ‘n goeie transaksie … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged | 3 Comments

Nie eens brand kan matriek-slimkop se drome verwoes nie

Profiel onderhoud vir Maroela Media deur Cyril Blackburn en Annabelle Lombard 14 Januarie was ʼn gewraakte dag. ʼn Dag wat vir áltyd in haar geheue geëts sal bly. Sy het daardie dag met net haar skooltas en -klere in haar … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Toe bak ek maar beskuit

Ons gemeente hou ’n 40 Dae Seisoen van Menswaardigheid saam met ’n VGK gemeente. ‘n Hartsvriendin word diep geraak deur die stories wat uitgeruil word oor gasvryheid te midde van armoede en deel hierdie goed voel storie: In die betrokke … Continue reading

Posted in Uncategorized | 1 Comment