Monthly Archives: September 2016

Vir my beswil

Ek het ‘n familielid wat haar lewe lank al ingedoen voel oor haar ouers se besluite. Sy moes van kleins af hoor dis alles vir jou beswil. Sy was nog te klein om die uitdrukking te verstaan of haar ouers … Continue reading

Posted in Uncategorized | 2 Comments

Mooi musiek is tydloos

Wipgat, windstert en kordaat ryg my vierjarige nuwe Engelse woorde uit. Hy is nog net ‘n paar frases magtig wat hy by ouboet en kinderflieks geleer het, maar daarmee woeker hy behendig.”I’m a hungry, hungry herbivore”, sing hy vir ons. … Continue reading

Posted in Uncategorized | 1 Comment

Die Ontmaskering van Die Muis

My Japsnoet kon nie wag vir sy beurt om met die “wisselkoers” van ‘n melktand te begin spekuleer nie. Hy help roep immers al vandat hy kon praat “muis, muis kom haal my boetie se tand!” – elke keer as … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , , | 4 Comments

Groete uit saal E25

Hierdie week se blog gebeur vanuit ‘n luukse uitskopstoel langs my kleuter se bed in die pediatriese afdeling. My jongste het longontsteking en daar word oor varkgriep gegis. Ek is dus ook onverwags gehospitaliseer sonder ‘n armbandjie. Oor ‘n paar … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , , , | 4 Comments