Monthly Archives: August 2016

Gloeiende lekker mense

Jy sien hulle van ver af aankom. Hulle energie is aanvoelbaar nog voor hulle hul monde oopmaak. Hulle word nooit oud nie en leef met ’n onderliggende stoute opwinding en passie.Daar is vonkies in hul oë en as hulle praat … Continue reading

Posted in Uncategorized | 1 Comment

Massa vreugde

Die afgelope naweek kon ons weer deelneem aan ’n Capital Singers massakoor belewenis. Ek verneem hierdie hoogtepunt op Pretoria se kalender gaan binnekort uitbrei na die ander hoofstede ook. Koorliefhebbers van 16 tot 86 trek in drie vlietende konserte die … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , , , , , , | 2 Comments

Skuinskoek en skewe stories

Ek vier hierdie week Namakwaland se blomseisoen en ons Clanwilliamdam wat oorloop. Ek sê “ons” want al is ek al 20 jaar ’n stadsmeisie, word plaaskinders steeds dankbaar, bewoë as die sluise oop is. Daardie wêreld ontgroei jy nooit.  ʼn … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , , , , | 5 Comments

Maer varke en vet robotte

Die afgelope naweek sal in ons familie geskiedenis afgaan as een vir die boeke. My Kaapse ouers kuier by ons en ons het uitgesien na baie spesiale kinderpartytjie. Die eerste kleinseun word Vrydag 9 jaar oud en ouma verjaar Saterdag. … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged | 1 Comment

Mense wat hulle kos afneem

Daar kan seker baie kritiek gegee en spot gedryf word met die sosiale media gedrewe siele. Daar is immers diegene wat vals en vol eiewaan is en hul eetgoed afneem vir die uitsluitlike doel om ander jaloers te maak. Hierdie is … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged | 1 Comment