Monthly Archives: July 2016

Halleluja gesig en Jazz voete

Hierdie kostelike gesegde beteken die ou is nie so vroom soos hy voorgee nie.Byna soos Afrikaans wat as vrome moedertaal ook soms lekker die bolla kan losmaak en die askoek trap, vloek en vry dat die biesies bewe. Geen taal … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged | 4 Comments

Skoonma se deftige Olifant

My skoonma het vir my ’n wit olifant gegee. Letterlik – ‘n klein wit keramiek olifant met sy slurp in die lug. Hierdie Ollie is in Engeland gemaak en word ’n “Pie funnel” genoem … “vir wanneer jy wil ‘Grand’ … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , , | 3 Comments

Iemand teen wie jy nie omgee om te verloor nie

Na 15 smoorverliefde jare het ons stadsjapies die besondere voorreg om ons troudag by die see te herdenk. Gelukkig het die wêreld se beste strooimeisie my die dag vooraf herinner. My sussie stuur gelukwensinge uit Tasmanië net voor haar nag … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged | 3 Comments

Sardientjies vir Finesse

Ek voel byna soos ‘n kleuter wat uit die speelgroepie oorgeskuif is na die groot skool toe.  Tot nou toe was my Blog net vir lojale familie en meelewende vriende. Van laasweek af blog ek nou ook vir Finesse Tydskrif … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , , | 3 Comments