Monthly Archives: June 2016

Deernis in ‘n bolletjie deeg

My nuutste plesiertjie  is Netflix se “Chef’s table”.  Die dokumentêre reeks handel oor die wêreld se top restaurateurs.  Ek word ontvoer na Patagonië, Japan en Los Angeles en vele aangrypende mooi plekke en verruklike kulinêre tradisies .  Elkeen se kookkuns … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , , , , , , | 6 Comments

Bakterieë word geboelie deur Hoop

My seuns is siek en sterk tuis aan op antibiotika en kortisoon vir sinus infeksies.  Toe hulle kleiner was het ek dit baie persoonlik gevat as hulle siek geword het.  Dit was vir my ‘n direkte aanklag teen my ouerskap … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , , , | 4 Comments