Monthly Archives: May 2016

Beauty spots, biblioteke en ander hemelse oomblikke

  Vandag het Richter (4) sy beauty spot ontdek.  Hy moes (soos dikwels vantevore) sy mond voor die spieël gaan skoonvee.  Hy kom toe baie omgekrap na my toe oor ‘n bruin kolletjie wat hy nie kan afvryf nie.  (Hy … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , , , , , , , | 3 Comments

Eskaders vol brullende vreugdes

Die enigma van vlieg het ek nou al beleef danksy ons dierbare vriend Hennie.  Saam met hom in ’n ligte vliegtuigie kon ek nou al verstaan dat lugvaart oor meer gaan as net praktiese Boeings en iets van die passie … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged , , , | 2 Comments

Aangename kennis kosbare vreemdeling!

In my werk ontmoet ek baie interessante mense  en hoor ek die ongelooflikste stories.  My kampvuur-storie-arsenaal het al ’n Tweede Wêreldoorlog  vegvlieënier, Orania inwoners, oud koerantredakteurs en vele kunstenaars as  kleurvolle storiekarakters.   As ek kleingroepe besoek is dit sonder … Continue reading

Posted in Uncategorized | Tagged | 6 Comments