Goeie pienk nuus op ‘n blou Maandag!

Ses maande terug was die radioloog effe bekommerd oor my gesonde bors en het gevra vir ‘n opvolg ondersoek. Vanoggend is toe weer pienkjassie tyd.  Die pynlose mammogram en sonar het egter bevestig dat daar geen teken van moeilikheid is nie. 
My onkoloog het ook laasweek aangedui dat ek nou mag aanbeweeg na  sesmaandelikse ondersoeke. Die groot geheim bly maar gereelde ondersoeke sodat hul die argitektuur mooi kan afneem en vergelyk.

‘n Ander vriendin moes wel na ‘n 12 jaar remissie, deur ‘n dubbele masektomie en 8 Herseptins gaan. Sy sê dis baie moeiliker die tweede rondte.  My hart breek vir haar, maar ek bly vreesloos, naïef-hoopvol vir myself – bygesê met nuwe resoek vir die siekte en nuutgevonde dissipline en toewyding aan ondersoeke en ‘n lewe vol dankbaarheid!

 
  

Advertisements
This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s