Monthly Archives: February 2016

Goeie pienk nuus op ‘n blou Maandag!

Ses maande terug was die radioloog effe bekommerd oor my gesonde bors en het gevra vir ‘n opvolg ondersoek. Vanoggend is toe weer pienkjassie tyd.  Die pynlose mammogram en sonar het egter bevestig dat daar geen teken van moeilikheid is … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Bang ma begeer vakansie op ‘n ander planeet

Ek kan al die lamppaal koerantopkrifte sien.  Niemand oordeel nie, want alle ma’s begeer heimlik om te ontvlug.  My eie ma het dikwels gedreig om “Lapland” toe te emmigreer! Ek verstaan dit nou eers… Die lewe is moeilik en besig.  … Continue reading

Posted in Uncategorized | 1 Comment