Monthly Archives: November 2015

Broosheid

Vandag ploeg ek (met permissie) met Ds. Nico se kalwers.  Sy preek het Sondag so mooi geresoneer met my hart. Hy het gesê broosheid is ten diepste wat van ons mense maak.  Ons steek dit egter weg vir mekaar, want … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment

Kyk met jou regte oë mamma!

Richter, my 4 jarige baie-praat-kind, het nou ‘n nuwe sê-ding ontwikkel om my te dwing om aandag te gee.  Die slim kind kan al onderskei tussen wanneer ek regtig kyk en wanneer ek net ‘Uh’ en kopknik.  Maak nie saak … Continue reading

Posted in Uncategorized | Leave a comment