Monthly Archives: October 2015

Purple Rain en Cheap Thrills

Vandag wil ek jubel oor die fantastiese mooi stad waarin ek bly.  Ek dink ons pers strate word op webwerwe oor die wêreld heen bekyk en op wenslysies gesit.  Die stad waar duisende Jakarandas pers boeë oor strate span en … Continue reading

Posted in Uncategorized | 3 Comments